User talk:Rouxtjie
From RouxWiki
Hi there Rouxtjie,
Welcome to our wiki. Shout if you need any help around here.
--Nick Roux 11:25, 3 April 2009 (SAST)
Roux, Lourens Jacobus (1927)
Is jy seker oor die persoon se volle name en geboort datum? Die enigste Lourens wat in 1927 gebore is in Philippolis wat ek kan opspoor is 'n Roux, Lourens Johannes gebore 1927/10/31. Sy pa was ook 'n Willem Hendrik, gebore 1874/10/31 in Philippolis --Nick Roux 19:54, 8 April 2009 (SAST)
- Ek kan dit pages vir jou move om die regte datum op die heading te kry --Nick Roux 12:51, 9 April 2009 (SAST)
- PS: Jy kan comments op Talk pages teken deur --~~~~ na jou comment in te sit. Dit sal dan automaties jou naam en die datum/tyd van die comment bysit.