User talk:Nick Roux
From RouxWiki
Contents |
[edit] Nick's Talk Page
[edit] DFR
hello Nick
Have you been able to find a copy of Die Familie Roux as yet?
Regards
Paul Roux Johannesburg paul@threshold.co.za
[edit] DFR
Hallo Nick,
Het jy my epos gekry oor die beskikbaarstelling op die Roux wiki van al die gedcom inligting soos vervat in die boek "Die Familie Roux"? Ek sou dit graag wil oplaai en dan betrokke wees by 'n projek om alle bestaande Roux's daarvan in te lig en te vra om dit hier op te dateer.
Groete
Andre Roux
[edit] RE: User_talk:Rouxtjie#Roux, Lourens Jacobus (1927)
Hi Nick
Baie dankie dit is reg ek was seker net te haastig. Hoe edit ek die hoof opskrif bv. Roux, Johanna Maria Jacoba (1957) as die geboorte datum 1956 moet wees?
Dankie
Willie Roux
[edit] Die Familie Roux - Johannes van der Bijl
Geagte Nick
Ek sit met die "Familie Roux" voor my, en dieselde fout is in die boek sowel as op die website, maar ek kan dit nie 'edit' nie. My tannie, Ina Roux (nou Ina Burger), word verkeerdelik "Ena Roux" genoem. Dit moet dus wees: Roux, Ina (1953)
Baie dankie vir die website!
André Roux

